Josua 8:10 Die Boodskap (DB)

Die volgende môre vroeg het Josua die soldate bymekaargeroep en hulle reggekry vir die geveg. Hy en die leiers van die volk het toe die soldate na Ai toe gelei.

Josua 8

Josua 8:2-20