Josua 4:18 Die Boodskap (DB)

Toe die priesters wat die verbondsark gedra het, aan die ander kant van die rivier uitklim, het dit weer soos voorheen begin vloei en sy walle oorstroom.

Josua 4

Josua 4:11-24