Josua 24:23 Die Boodskap (DB)

“Nou goed, dan moet julle onmiddellik ontslae raak van al hierdie vreemde gode wat nog onder julle is,” het Josua geantwoord. “Sweer trou aan die Here, die God van Israel.”

Josua 24

Josua 24:13-31