Josua 24:2 Die Boodskap (DB)

Toe sê Josua vir die volk: “So sê die Here die God van Israel: Lank gelede het julle voorouers aan die oorkant van die Eufraat gewoon. Daar het hulle ’n klomp vreemde gode aanbid. Een van daardie voorouers was Tera, Abraham en Nahor se pa.

Josua 24

Josua 24:1-11