Josua 23:6-7-16 Die Boodskap (DB)

8. Bly altyd getrou aan die Here julle God soos julle tot nou toe was.

9. Die Here het groot en sterk nasies voor julle uit verdryf. Nie een van hulle was in staat om teen julle weerstand te bied nie.

Josua 23