Josua 23:10 Die Boodskap (DB)

Een van julle sou genoeg wees om ’n oormag aan te durf, nie omdat julle so sterk is nie, maar omdat die Here julle God aan julle kant is, net soos Hy belowe het.

Josua 23

Josua 23:1-16