Josua 22:30 Die Boodskap (DB)

Toe die priester Pinehas en die ander leiers van die volk wat saam met hom daar was, dié woorde hoor, het dit hulle gerusgestel.

Josua 22

Josua 22:26-34