Josua 22:18 Die Boodskap (DB)

En wat doen julle nou? Julle draai sowaar die rug vir die Here! Besef julle nie dat as julle vandag teen die Here in opstand kom Hy môre vir ons almal wat sy volk is, kwaad sal wees nie?

Josua 22

Josua 22:13-23