Josua 22:10 Die Boodskap (DB)

Voordat die stamme van Ruben, Gad en die halwe Manassestam die Jordaan oorgesteek het, het hulle ’n groot en indrukwekkende altaar by Gelilot in Kanaän gebou.

Josua 22

Josua 22:1-15