Josua 21:1-2 Die Boodskap (DB)

By Silo in Kanaän het die leiers van die stam van Levi met die priester Eleasar, Josua en die leiers van die ander stamme gaan onderhandel en vir hulle gesê: “Die Here het deur Moses beveel dat ons stede moet kry om in te woon, asook weiding vir ons vee.”

Josua 21

Josua 21:1-2-6