Josua 19:22 Die Boodskap (DB)

Verder gaan hulle grens teen Tabor, Sagasajim en Bet-Semes verby en loop uiteindelik dood teen die Jordaan. Daar is altesaam sestien stede met hulle omringende dorpe.

Josua 19

Josua 19:12-23