Josua 18:21-25 Die Boodskap (DB)

21. Die stede wat aan die families in die stam van Benjamin behoort het, is Jerigo, Bet-Gogla, Kesisdal,

22. Bet-Araba, Semarajim, Bet-El,

23. Awwim, Para, Ofra,

24. Kefar-Ammoni, Ofni en Geba, twaalf stede met hulle omliggende dorpe,

25. asook Gibeon, Rama, Beërot,

Josua 18