Josua 16:3 Die Boodskap (DB)

Hiervandaan gaan dit weswaarts af na die grens van die Jafletiete toe tot so ver as Bet-Goron-Onder en dan oor Geser tot waar dit doodloop teen die Middellandse See.

Josua 16

Josua 16:1-10