Josua 15:9 Die Boodskap (DB)

Van daar af swaai die grens na die fonteine van Neftoag toe totdat dit uitkom by die dorpe naby die berg Efron. Daarvandaan draai die grens dan na Baäla toe, beter bekend as Kirjat-Jearim.

Josua 15

Josua 15:4-15