Josua 15:4 Die Boodskap (DB)

Van daar af loop dit oor na Asmon, totdat dit uiteindelik die Egiptespruit bereik en die spruit dan volg tot waar dit teen die Middellandse See doodloop. Dit is hoe Juda se suidelike grens lyk.

Josua 15

Josua 15:1-13