Josua 15:19 Die Boodskap (DB)

het sy geantwoord: “U het my die droë Suidland gegee. Wil u nie ook as huweliksgeskenk vir my goeie waterbronne gee nie?” Hy het toe vir haar fonteine op die heuwels en die vlakte gegee.

Josua 15

Josua 15:15-26