Josua 14:15 Die Boodskap (DB)

Hebron was voorheen bekend as Kirjat-Arba. Dit was vernoem na Arba, een van die beroemde helde van die Enakiete. Nou was daar uiteindelik vrede in die land.

Josua 14

Josua 14:9-15