Josua 13:14 Die Boodskap (DB)

Net die stam van Levi het nie ’n eie grondgebied gekry nie. Hulle erfdeel was, soos die Here beloof het, ’n deel van die offers wat op die altaar aan die Here, die God van Israel, geoffer is.

Josua 13

Josua 13:8-24