Josua 13:12 Die Boodskap (DB)

Dit het ook die koninkryk van koning Og van Basan, wat in Astarot en Edreï regeer het, ingesluit. Hy was die laaste van die Refaïete wat Moses nog verslaan en verdryf het.

Josua 13

Josua 13:6-7-19