Josua 12:4 Die Boodskap (DB)

Hulle het ook vir Og, die koning van Basan, verslaan. Hy was een van die laaste Refaïete en het in Astarot en Edreï regeer.

Josua 12

Josua 12:3-12