Josua 11:22 Die Boodskap (DB)

Daar het geen Enakiete in die gebied van die Israeliete oorgebly nie. Hier en daar in die gebiede van Gasa, Gat en Asdod was daar klein groepies van hulle oor.

Josua 11

Josua 11:17-18-23