Josua 11:19 Die Boodskap (DB)

Behalwe die Hewiete wat in Gibeon gebly het, was daar nie een ander stad wat met die Israeliete ’n vredesverdrag gesluit het nie. Hulle is almal in gevegte verslaan.

Josua 11

Josua 11:12-23