Josua 11:16 Die Boodskap (DB)

Josua het die hele land ingeneem: die bergagtige gebiede, die hele suidelike deel, asook die hele gebied van Gosen, die laerliggende dele, die Jordaanvallei en die Israelberge met hulle voetheuwels.

Josua 11

Josua 11:6-22