Josua 10:8 Die Boodskap (DB)

Die Here het vir Josua gesê: “Moenie vir hulle bang wees nie. Die oorwinning is joune. Nie een van hulle sal teen jou kan bly staan nie.”

Josua 10

Josua 10:1-12