Josua 10:41 Die Boodskap (DB)

Josua se oorwinningstog het hom van Kades-Barnea in die suide tot by Gasa naby die kus geneem. Dit sluit ook die gebied van Gosen in en selfs so ver noord as Gibeon.

Josua 10

Josua 10:37-42