Josua 10:39 Die Boodskap (DB)

Josua het die stad ingeneem, die koning en al die inwoners van die omringende dorpe doodgemaak en al die mense in die stad uitgeroei. Net soos in die geval van Libna en Hebron het Josua Debir ook heeltemal vernietig. Niemand het weggekom nie.

Josua 10

Josua 10:34-43