Josua 10:30 Die Boodskap (DB)

Die Here het ook vir Israel ’n oorwinning oor hierdie stad laat behaal. Hulle het niemand se lewe gespaar nie. Ook die koning van Libna is doodgemaak.

Josua 10

Josua 10:29-35