Josua 10:25 Die Boodskap (DB)

Toe sê Josua vir hulle: “Moenie bang of bekommerd wees nie. Maar wees sterk en vasberade, want dit is presies wat die Here vorentoe met al julle vyande gaan doen.”

Josua 10

Josua 10:15-34