Josua 10:14 Die Boodskap (DB)

Dit het nooit voor hierdie dag of ooit weer daarna gebeur nie. Maar op daardie dag het die Here na ’n mens se versoek geluister en dit gedoen omdat Hy vir Israel die oorwinning wou gee.

Josua 10

Josua 10:6-22