Van die Fariseërs wat daar naby rondgestaan het, het Jesus dit hoor sê. Hulle reageer toe dadelik: “Wat? Wil jy nou vir ons sê dat ons God eintlik nie ken nie?”