Johannes 9:3 Die Boodskap (DB)

“Nee,” sê Jesus, “dis nie een van hulle se skuld nie. God wil juis hierdie man se blindheid gebruik om te wys wat Hy vir mense kan doen.

Johannes 9

Johannes 9:1-4