Johannes 9:11 Die Boodskap (DB)

Die man vertel hulle toe alles: hoe Jesus modder gemaak en dit op sy oë gesmeer het; hoe Jesus hom na die Siloambad toe gestuur het om te was, en nou kan hy sien! Die mense vra toe opgewonde:

Johannes 9

Johannes 9:3-16