Johannes 8:33 Die Boodskap (DB)

Die Jode kap toe vinnig terug: “Ons is die nageslag van Abraham. Niemand kon nog ooit ons vryheid van ons wegneem nie. Waar kom jy daaraan dat ons nou skielik vry moet word?”

Johannes 8

Johannes 8:32-35