Johannes 8:2 Die Boodskap (DB)

Teen sonop was Hy al weer in die omgewing van die tempel. Daar het die mense om Hom saamgedrom. Oudergewoonte het Hy met hulle oor God gesels.

Johannes 8

Johannes 8:1-11