Johannes 7:47 Die Boodskap (DB)

Die Fariseërs vlieg hulle toe in: “Is julle ook nou heeltemal deurmekaar? Weet julle ook nou nie meer wat die verskil tussen reg en verkeerd is nie? Maak oop julle oë!

Johannes 7

Johannes 7:44-50