Johannes 7:20 Die Boodskap (DB)

Dit het die mense omgekrap. “Jy is van jou sinne beroof, man!” snou hulle Hom toe. “Wie wil jou nou skielik doodmaak?”

Johannes 7

Johannes 7:11-26