Johannes 7:16 Die Boodskap (DB)

Jesus sê toe: “Ek het nie self hierdie dinge opgemaak nie. Wat Ek hierdie mense leer, kom direk van God af. Hy het My gestuur om dit te kom doen.

Johannes 7

Johannes 7:7-25