Johannes 6:50 Die Boodskap (DB)

Die brood wat uit die hemel kom, is anders. As iemand daarvan eet, sal hy nooit doodgaan nie. Dit sal sy geestelike behoeftes vir altyd stil.

Johannes 6

Johannes 6:45-54