Johannes 6:42 Die Boodskap (DB)

“Is Josef nie sy pa nie? Ja-nee, ons ken sy pa en ma goed. Ons weet mos waar hy vandaan kom. Hoe kan hy nou hier vir ons kom staan en vertel dat hy uit die hemel gekom het?”

Johannes 6

Johannes 6:32-49