Johannes 6:12 Die Boodskap (DB)

Toe die mense genoeg gehad het om te eet, sê Jesus vir sy volgelinge: “Ek sien daar het heelwat kos oorgebly. Gaan maak dit bymekaar sodat niks gemors word nie.”

Johannes 6

Johannes 6:10-18