Johannes 4:39 Die Boodskap (DB)

Baie Samaritane uit daardie dorp het in Jesus geglo. Die vrou het mos aan hulle vertel dat Jesus alles van haar geweet het. Dit het hulle oortuig.

Johannes 4

Johannes 4:31-48