Johannes 3:23 Die Boodskap (DB)

Johannes was weer in Enon naby Salim besig om te doop, want daar was baie water. Mense het gedurig daar opgedaag om gedoop te word.

Johannes 3

Johannes 3:20-29