Johannes 3:10 Die Boodskap (DB)

Jesus gaan toe voort: “Hoe is dit moontlik dat jy nie hierdie dinge verstaan nie? Jy is dan self ’n onderwyser wat die Israeliete oor godsdienstige dinge touwys moet maak.”

Johannes 3

Johannes 3:8-12