Johannes 21:3 Die Boodskap (DB)

Petrus was lus om te gaan visvang. Die ander is toe saam met hom. Hulle is met ’n skuit die meer in. Daardie hele nag lank het hulle iets probeer kry, maar hulle het nie ’n enkele vis gevang nie.

Johannes 21

Johannes 21:1-5