Johannes 21:15 Die Boodskap (DB)

Na ete vra Jesus vir Petrus: “Simon, seun van Johannes, het jy My liewer as wat hierdie ander My het?”“Ja, Here,” kom dit van Petrus. “U weet hoe toegewy en lojaal ek teenoor U is.”“Kyk dan asseblief na my lammers,” vra Jesus toe.

Johannes 21

Johannes 21:12-19