Johannes 21:11 Die Boodskap (DB)

Simon Petrus spring toe gou in en sleep die vrag vis op die land uit. Daar was 153 groot visse in die net. Al was daar so baie vis, het die net verbasend genoeg nie geskeur nie.

Johannes 21

Johannes 21:9-15