Johannes 20:8 Die Boodskap (DB)

Die ander dissipel, wat eerste daar was, het nou ook sy moed bymekaargeskraap en in die graf ingegaan. Daar het hy al die linne sien lê. Dit het hom oortuig dat Jesus regtig is wie Hy gesê het Hy is.

Johannes 20

Johannes 20:2-18