Johannes 20:27 Die Boodskap (DB)

Hy sê toe vir Tomas: “Bring jou vinger. Kyk na my hande. Kom, sit jou hand hier op die wond in my sy. Moenie twyfel dat dit regtig Ek is nie. Aanvaar dit!”

Johannes 20

Johannes 20:19-31