Johannes 20:15 Die Boodskap (DB)

Jesus vra haar toe: “Waarom huil jy so? Vir wie soek jy?”Maria het gedog dis die man wat in die tuin werk. “Asseblief, Meneer,” smeek Maria, “as jy Hom uit die graf gevat het, sê my tog waar sy lyk nou is. Ek sal dit vat en verder daarna kyk.”

Johannes 20

Johannes 20:10-18