Johannes 2:6 Die Boodskap (DB)

Daar eenkant het ses klipkanne gestaan. Elkeen het sowat 90 liter water gehou. Die Jode het die water gebruik om hulleself godsdienstig te reinig.

Johannes 2

Johannes 2:1-2-13